Psalms 35:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Oordeel my, HERE my God, volgens u geregtigheid; en laat hulle nie oor my bly wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee uitspraak oor my in ooreenstemming met u regverdigheid, Here my God. Moenie dat hulle oor my lekkerkry nie.
Afrikaans 1933/1953 Doen aan my reg na u geregtigheid, HERE my God, en laat hulle oor my nie bly wees nie!
Afrikaans 1983 U is regverdig, Here my God, laat reg aan my geskied, sodat hulle hulle nie in my leed verlustig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Handhaaf my reg volgens u reg, Here, my God, laat hulle nie oor my bly wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U doen reg, Here my God, U moet my oordeel, U moenie dat hulle bly is oor wat met my gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U tree altyd reg op, Here, my God. Tree ook nou regverdig teenoor my op. Moenie dat hulle dit geniet as ek swaarkry nie.