Psalms 35:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit het U gesien, o HERE; swyg nie; o HERE, wees nie ver van my af nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, U het alles gesien. Moenie stilbly nie! Here, moenie ver van my af wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE, U het dit gesien, swyg nie. Here, wees nie ver van my af nie! |
| Afrikaans 1983 | Maar U het gesien dit is nie so nie, Here. Moet tog nie swyg nie. Moenie ver van my af bly nie, Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het dit tog gesien, Here, moet tog nie stilbly nie, my Heer, moenie ver van my af bly nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U het dit gehoor, U moenie stilbly nie. My Here, U moenie ver van my wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U weet tog wat regtig gebeur het! Moenie die saak net so laat nie! Moenie my alleen los nie, Here! |