Psalms 35:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gryp die skild en die swaard, en staan op vir my hulp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vat kleinskild en grootskild. Maak gereed en kom tot my redding. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gryp die klein skild en die grote, en staan op as my hulp! |
| Afrikaans 1983 | gryp die skilde en kom help my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Neem 'n klein- en 'n grootskild, en staan op om my te help. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet die groot skild en die klein skild gryp en U moet my kom help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom help my teen mense wat my aanval. |