Psalms 35:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek wil U loof in die groot vergadering; Ek sal U loof onder baie mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal ek U dank in die groot vergadering; ek sal U prys voor die groot skare van mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal U loof in 'n groot vergadering; onder 'n groot skare sal ek U prys. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal ek U in 'n volle vergadering dank en voor die hele gemeente prys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan sal ek U prys in 'n groot vergadering, tussen 'n menigte mense sal ek U loof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir U dankie sê in die groot volksvergadering, ek sal U prys waar almal bymekaar is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal ek U prys as al u kinders weer saam is! Tussen die menigte gelowiges sal ek U loof! |