Psalms 35:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het my kwaad vir goed vergeld tot die verwoesting van my siel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goeie wat ek doen, vergoed hulle met boosheid terwyl ek siek is van wanhoop.
Afrikaans 1933/1953 Hulle vergeld my kwaad vir goed: verlatenheid vir my siel.
Afrikaans 1983 Hulle vergeld my kwaad vir goed, hulle gebruik elke geleentheid om my by te kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle vergeld my met kwaad vir goed; ek is stoksielalleen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het goed gedoen aan hulle, maar hulle wil dit sleg laat gaan met my, en ek het niemand wat my kan help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ek vir hulle goed is, betaal hulle my terug met slegte dinge. Hulle wil my om elke hoek en draai bykom.