Psalms 35:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Valse getuies het opgestaan; hulle het my dinge opgelê wat ek nie geweet het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Kwaadwillige getuies staan teen my op. Hulle vra vir my dinge waarvan ek niks weet nie.
Afrikaans 1933/1953 Kwaadwillige getuies staan op; wat ek nie weet nie, vra hulle vir my.
Afrikaans 1983 Dit is kwaadwillige getuies wat teen my optree. Hulle beskuldig my van dinge waarvan ek niks weet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gewelddadige getuies staan op, oor iets waarvan ek niks weet nie, ondervra hulle my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat my beskuldig, is my vyande, hulle sê ek het dinge gedoen, maar ek weet niks daarvan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat my wil seermaak, staan reg om leuens oor my te vertel. Hulle praat kwaad teen my. Hulle beskuldig my van ’n klomp goed waarvan ek niks weet nie.