Psalms 35:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid.) Pleit my saak, HERE, met die wat met my twis, veg teen die wat teen my veg.
Afrikaans (NLV) 2011 Kla dié aan wat my aankla, Here. Val húlle aan wat vir my aanval.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid. HERE, twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry!
Afrikaans 1983 Van Dawid. Behartig my saak teen dié wat my aankla, Here, tree op teen my vyande,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. Voer 'n regstryd, Here, teen dié wat my aankla, veg teen dié wat met my veg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Dawid. Here, U moet sê die mense wat my beskuldig, is self skuldig, U moet oorlog maak teen die mense wat oorlog maak teen my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, baklei vir my teen hulle wat met my baklei. Veg teen hulle wat teen my veg.