Psalms 34:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Smaak en sien dat die HERE goed is; geseënd is die man wat op Hom vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die Engel van die Here hou wag oor almal wat Hom dien, en Hy red hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Get. Die Engel van die HERE trek 'n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit. |
| Afrikaans 1983 | Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien, en red hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •Engel van die Here trek 'n laer rondom hulle wat vir die Here ontsag het en Hy red hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Engel van die Here beskerm die mense wat die Here dien en Hy red hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here stuur sy engele om mense te beskerm wat Hom dien. Hy verlos hulle wat Hom aanbid. |