Psalms 34:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die Engel van die HERE trek laer op rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie ellendige mens het geroep, en die Here het gehoor. Hy het hom uit al sy benoudheid gered.
Afrikaans 1933/1953 Sajin. Hierdie ellendige het geroep, en die HERE het gehoor, en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.
Afrikaans 1983 Ek is een van die ellendiges wat geroep het. Die Here het gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie magtelose het geroep en die Here het gehoor, en uit al sy benoudhede het Hy hom verlos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek kan myself nie beskerm nie, ek het gebid, en die Here het gehoor. Hy het my gered van alles wat dit sleg laat gaan het met my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk maar na my. Ek was swak en hulpeloos. Toe het ek gebid en die Here het my gehelp. Hy het my uit al my krisisse gehelp.