Psalms 34:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het na Hom gekyk en is verlig, en hulle gesigte was nie beskaamd nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het tot die Here gebid en Hy het my geantwoord, Hy het my bevry van alles waarvoor ek bang is.
Afrikaans 1933/1953 Dalet. Ek het die HERE gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered.
Afrikaans 1983 Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het die Here geraadpleeg, en Hy het my geantwoord; van al my verskrikkinge het Hy my gered.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het vir die Here gevra wat met my sal gebeur, en Hy het my geantwoord. Ek was bang vir baie dinge, maar Hy het my van alles gered.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In gebed het ek die Here gevra om my te help en Hy het dit gedoen. Hy het my gered van al die dinge wat my lewe bedreig.