Psalms 34:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verheerlik die HERE saam met my, en laat ons saam sy Naam verhef.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal net in die Here roem. Die nederiges sal dit hoor en bly wees.
Afrikaans 1933/1953 Bet. My siel sal hom beroem in die HERE; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees.
Afrikaans 1983 Ek sal die roem van die Here sing; dié wat swaar kry, sal dit hoor en daaroor bly wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die Here sal ek roem; verdruktes sal dit hoor en hulle verheug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal vir almal sê wat die Here gedoen het. Die mense wat hulleself nie kan help nie, moet dit hoor en hulle moet bly wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal liedere oor die Here sing om Hom te eer. Almal wat hulp nodig het, sal dit raaksien en saam met my bly wees.