Psalms 34:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onheil sal die goddelose doodmaak, en die wat die regverdiges haat, sal 'n wildernis wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Here beskerm selfs elke been. Nie een van hulle sal gebreek word nie.
Afrikaans 1933/1953 Sjin. Hy bewaar al sy bene: nie een daarvan word gebreek nie.
Afrikaans 1983 Die Here sorg vir die hele liggaam van die regverdige: geen been word gebreek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy beskerm al sy bene; nie een van hulle word gebreek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sorg vir die mens wat reg lewe se hele liggaam, niemand sal die bene in so 'n mens se liggaam breek nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy beskerm sy kinders tot in die fynste besonderhede. Daar sal nie ’n been in jou liggaam gebreek word sonder dat Hy daarvan weet nie.