Psalms 34:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My siel sal haar in die HERE laat roem: die nederiges sal daarvan hoor en bly wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal te alle tye die Here loof. Sy lof sal altyd op my lippe wees.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Ek sal die Here altyd weer prys, sy lof sal altyd op my lippe wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil die Here die hele tyd prys, my mond is voortdurend vol van sy lof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die Here altyd prys, ek sal aanhou sing vir Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil die Here heeltyd prys; ek sal Hom dag en nag met lofliedere loof.