Psalms 34:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is naby die wat gebroke van hart is; en red die wat verslae van gees is.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer mense roep om hulp, hoor die Here. Uit al hulle moeilikhede red Hy hulle.
Afrikaans 1933/1953 Sade. Hulle roep, en die HERE hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede.
Afrikaans 1983 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Regverdiges roep om hulp en die Here luister, uit al hulle benoudhede red Hy hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die mense wat reg lewe, roep en vra dat die Here hulle moet help, dan luister die Here, en Hy red hulle van alles wat dit sleg laat gaan met hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hulle Hom om hulp vra, red Hy hulle uit al hulle probleme. Hy hoor as hulle na Hom roep.