Psalms 34:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die regverdiges roep, en die HERE luister en verlos hulle uit al hulle benoudhede.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Here tree op teen hulle wat kwaad doen en verwyder die herinnering aan hulle op die aarde.
Afrikaans 1933/1953 Pe. Die aangesig van die HERE is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.
Afrikaans 1983 Maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen en vee selfs die herinnering aan hulle van die aarde af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die gesig van die Here is gerig teen kwaaddoeners om hulle gedagtenis uit te roei van die aarde af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here hou nie van mense wat verkeerde dinge doen nie, Hy sal hulle laat verdwyn, en niemand in die land sal nog aan hulle dink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die Here ignoreer mense wat kwaad doen. Hy gaan hulle laat verdwyn. Niemand sal ooit weer aan hulle dink nie. Die Here help dié wat Hom liefhet.