Psalms 34:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore is oop vir hulle hulpgeroep.
Afrikaans (NLV) 2011 Vermy die kwaad en doen wat goed is. Soek vrede en streef dit na.
Afrikaans 1933/1953 Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.
Afrikaans 1983 Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vermy die kwaad, en doen die goeie; soek vrede, en jaag dit na.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy moenie verkeerde dinge doen nie, hy moet goeie dinge doen, hy moet altyd probeer om vrede te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vermy slegte dinge. Doen net goeie dinge aan ander. Lewe in vrede met mense.