Psalms 34:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan weg van die kwaad en doen goed; soek vrede en jaag dit na. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy moet sy tong weerhou van kwaad en sy lippe om leuens te vertel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Noen. Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie. |
| Afrikaans 1983 | moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Weerhou jou tong van kwaad en jou lippe daarvan om bedrieglik te praat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | moenie sleg praat van mense nie en hy moenie lieg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy? Pas dan op om nooit verkeerde dinge te sê nie! Moenie oneerlik wees en ander mense met leuens verkul nie. |