Psalms 34:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bewaar jou tong van onheil en jou lippe van bedrog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie is die mens wat ’n lang lewe begeer, wat baie goeie dae begeer? |
| Afrikaans 1933/1953 | Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien? |
| Afrikaans 1983 | As iemand die lewe liefhet en 'n lang lewe begeer om die goeie te geniet, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie is die mens wat lewe begeer, graag jare wil hê om die goeie te ervaar? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die persoon wat lief is vir die lewe en wat graag goeie dinge wil hê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Is daar iemand onder julle wat lief is vir die lewe? Wie wil graag die goeie dinge van die lewe geniet en gelukkig wees? |