Psalms 34:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Watter mens is dit wat die lewe begeer en baie dae liefhet, dat hy die goeie kan sien? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom, kinders, luister na my! Ek sal julle leer hoe om die Here te dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Lamed. Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer. |
| Afrikaans 1983 | Kom, kinders, luister na my! Ek wil julle leer hoe om die Here te dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom, kinders, luister na my, ontsag vir die Here sal ek julle leer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kom kinders, julle moet luister na my, ek wil vir julle leer hoe julle die Here moet dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom, kinders, laat ek julle iets leer! Ek gaan julle wys hoe om die Here te dien. |