Psalms 34:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid, toe hy sy gedrag voor Abimeleg verander het, wat hom weggedryf het, en hy het weggegaan.) Ek sal die HERE altyddeur loof: sy lof sal altyddeur in my mond wees.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid, toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abim,leg en die hom weggejaag het, sodat hy heengegaan het.
Afrikaans 1983 'n Lied van Dawid. Hy het hom kranksinnig gehou by Abimelek. Dié het hom weggejaag en hy het padgegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. Toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abimeleg, dié hom weggejaag en hy toe weggegaan het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Dawid. Toe hy by Abimelek was, het hy gemaak of hy mal is, en Abimelek het hom weggejaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***