Psalms 33:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy maak die waters van die see bymekaar soos 'n hoop; Hy bêre die diepte in voorraadkamers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy stel grense vir die see, in die diepwaters versamel Hy hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy versamel die waters van die see soos 'n hoop; Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die seewater laat saamkom soos in 'n dam, die groot waters op een plek opgegaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy hou die water van die see soos in 'n dam bymekaar; Hy gaar die •oerwaters op in voorraadkamers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die water van die see laat bymekaarkom soos in 'n dam, Hy het die diep water in stoorkamers gebêre. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Hy al die watermassas van die see bymekaargemaak en op een plek bymekaargesit. Hy gaar al die waters op. |