Psalms 33:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het geregtigheid en reg lief: die aarde is vol van die goedertierenheid van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het regverdigheid en reg lief, en sy troue liefde vul die aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het geregtigheid en reg lief; die aarde is vol van die goedertierenheid van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Hy het geregtigheid en reg lief, die hele wêreld is vol van die Here se troue liefde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is lief vir reg en •geregtigheid; die troue liefde van die Here vul die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy hou daarvan dat mense reg lewe en dat hulle reg doen aan ander mense. 'n Mens kan oral op die aarde sien dat Hy doen wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy hou van mense wat reg lewe. Oral kan mense die Here se groot liefde raaksien. |