Psalms 33:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die woord van die HERE is reg; en al sy werke word in waarheid gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die woord van die Here is waarheid, en alles wat Hy doen, staan vas. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die woord van die HERE is reg, en al sy werk is met trou. |
| Afrikaans 1983 | Wat die Here sê, gebeur, alles wat Hy doen, staan vas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die woord van die Here is reg, en al sy werk is betroubaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here praat die waarheid, Hy het gedoen wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here verdien lof, want Hy doen altyd wat Hy sê. Jy kan Hom vertrou, want Hy is betroubaar. |