Psalms 33:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sing vir hom 'n nuwe lied; speel vaardig met 'n harde geraas.
Afrikaans (NLV) 2011 Sing vir Hom ’n nuwe lied, speel met vaardigheid en jubel.
Afrikaans 1933/1953 Sing tot sy eer 'n nuwe lied; speel goed met trompetgeklank.
Afrikaans 1983 Sing vir Hom 'n nuwe lied, speel met volle oorgawe, jubel dit uit!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sing vir Hom 'n nuwe lied; speel mooi op snaarinstrumente met uitroepe van vreugde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir Hom 'n nuwe lied sing, julle moet goed speel en julle moet hard skree.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom sing ’n lied met splinternuwe woorde! Juig oor Hom. Eer Hom! Sing en maak musiek uit julle hart uit!