Psalms 33:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ons hart sal bly wees in Hom, omdat ons op sy heilige Naam vertrou het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In Hom is ons harte verheug, want ons vertrou op sy heilige Naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | want ons hart is bly in Hom, omdat ons op sy heilige Naam vertrou. |
| Afrikaans 1983 | Ja, in Hom is ons hart bly, op sy heilige Naam vertrou ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want oor Hom is ons harte verheug, ja, op sy •heilige Naam vertrou ons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ons juig oor wat Hy gedoen het, oor wat Hy self gedoen het, ja, ons glo in Hom wat heilig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat ons op Hom vertrou, maak Hy ons lewe vol met blydskap. Hy is totaal anders as mense. |