Psalms 33:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons siel wag op die HERE: Hy is ons hulp en ons skild. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons vertrou op die Here om ons te red. Hy is ons hulp en beskerm ons soos ’n skild. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild; |
| Afrikaans 1983 | Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met ons hele wese wag ons op die Here; Hy is ons hulp en ons skild. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons is in alles van die Here afhanklik. Hy help en beskerm ons. |