Psalms 33:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE met siter; sing tot eer van Hom met die harp en 'n instrument van tien snare. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys die Here met die lier; met musiek op die tiensnareharp. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE met die siter; psalmsing tot sy eer met die tiensnarige harp. |
| Afrikaans 1983 | Loof die Here met die lier, speel vir Hom op die harp! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dank die Here met begeleiding van liere; besing Hom met begeleiding van tiensnarige harpe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet speel op die lier en die Here prys, julle moet vir Hom speel op die harp. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom prys die Here met julle musiekinstrumente! Sing lofliedere. Vereer Hom met julle instrumente! |