Psalms 33:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | om hulle siel van die dood te verlos en hulle in die lewe te hou in hongersnood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | om hulle te red van die dood en hulle in hongersnood aan die lewe te hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | om hulle siel te red van die dood en hulle in die lewe te hou in hongersnood. |
| Afrikaans 1983 | om hulle van die dood te red en hulle in die lewe te hou in hongersnood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om hulle lewens van die dood te red en hulle aan die lewe te hou tydens hongersnood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy red hulle van die dood, Hy laat hulle lewe wanneer daar min kos is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy beskerm jou teen die grootste gevaar, ja, selfs teen die dood. En Hy dra jou deur die grootste probleme. |