Psalms 33:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid hoop;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Here waak oor dié wat Hom dien, oor hulle wat hoop op sy troue liefde
Afrikaans 1933/1953 Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag;
Afrikaans 1983 Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer, vir dié wat op sy mag vertrou
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, die Here hou sy oog op dié wat vir Hom ontsag het, op dié wat hulle hoop vestig op sy troue liefde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, die Here sorg vir die mense wat Hom dien, die mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net die Here gee die oorwinning. Hy laat dié mense wen wat Hom eer. Hy sorg vir almal wat op sy liefde vertrou. Elkeen wat van Hom afhanklik is, het Hy baie lief.