Psalms 33:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Perd is 'n nietige ding vir veiligheid, en deur sy groot krag sal hy niemand red nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis valse hoop dat ’n oorlogsperd veiligheid verseker, en deur groot krag redding bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die perd help niks vir die oorwinning en red nie deur sy groot krag nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit is nie waar dat die perd die oorwinning gee en dat sy groot krag redding bring nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Perd bied vals hoop vir oorwinning, deur sy groot krag kan hy nie bevry nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis ook nie militêre krag wat jou bevry nie! |