Psalms 33:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is geen koning wat deur die menigte van 'n leër gered word nie: 'n held word nie deur groot krag gered nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Koning word nie gered deur ’n groot leër nie, ook nie ’n krygsman deur groot krag nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Koning word nie verlos deur 'n groot leër, 'n held nie gered deur groot krag nie.
Afrikaans 1983 Dit is nie deur 'n groot leër dat 'n koning wen nie, en nie deur groot krag dat 'n held behoue uitkom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geen koning word deur 'n groot leër verlos nie; 'n krygsheld red homself nie deur groot krag nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [16-17] Mense wen nie 'n oorlog omdat hulle perde het nie, mense word nie vry omdat hulle perde sterk is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dis nie wapens wat die leier van ’n land laat wen nie. Spierkrag help nie veel nie.