Psalms 33:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy vorm hulle harte gelyk; hy let op al hulle werke.
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat Hy hulle harte gemaak het, verstaan Hy alles wat hulle doen.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat die hart van hulle almal formeer, wat let op al hul werke.
Afrikaans 1983 Dit is Hy wat hulle verstand gevorm het, wat al hulle werk deurgrond.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat elkeen van hulle se denke vorm, insig het in alles wat hulle doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Hy wat hulle verstand gemaak het en Hy weet alles wat hulle doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy gee aan mense insig en kennis. Hy weet presies wat hulle doen.