Psalms 33:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit die plek van sy woonplek aanskou hy al die bewoners van die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vanaf sy woning sien Hy al die bewoners op die aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit sy woonplek aanskou Hy al die bewoners van die aarde, |
| Afrikaans 1983 | Van die plek waar Hy as koning sit, sien Hy almal wat onder op die aarde woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die plek waar Hy woon beskou Hy al die bewoners van die aarde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy kyk uit sy woonplek wat almal doen, almal wat op die aarde woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vanuit sy blyplek waar Hy as koning heers, gee Hy vir elkeen om. |