Psalms 33:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE kyk uit die hemel; hy sien al die mensekinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here kyk vanuit die hemel en sien die hele mensdom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE kyk van die hemel af; Hy sien al die mensekinders. |
| Afrikaans 1983 | Die Here kyk uit die hemel en sien al die mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die hemel kyk die Here, Hy sien alle mense. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here kyk uit die hemel, Hy sien al die mense, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar in die hemel is die Here baie besorg oor al die mense wat Hy gemaak het. Hy sorg vir almal. |