Psalms 33:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE maak die raad van die nasies tot niet; Hy maak die planne van die volk tot niet.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here verydel die beraadslaging van die nasies en dwarsboom die planne van mense.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE vernietig die raad van die nasies, Hy verydel die gedagtes van die volke.
Afrikaans 1983 Die Here verydel die planne van die nasies, Hy laat hulle besluite op niks uitloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here verydel die raadsplanne van nasies, Hy dwarsboom die planne van volke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die Here wat die planne van volke laat misluk, dit is Hy wat keer sodat dinge wat mense wil doen, nie gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here krap mense wat Hom nie dien nie se planne heeltemal deurmekaar. Alles wat hulle besluit, laat Hy misluk.