Psalms 33:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verheug julle in die HERE, o regverdiges, want lof is lieflik vir die opregtes.
Afrikaans (NLV) 2011 Jubel, regverdiges, oor die Here! Dit pas opregtes om Hom te loof.
Afrikaans 1933/1953 o Regverdiges, jubel in die HERE! 'n Loflied betaam die opregtes.
Afrikaans 1983 Jubel in die Here, regverdiges, sing 'n loflied, opregtes!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Regverdiges, jubel oor die Here! 'n Loflied pas by opregtes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle wat reg lewe, julle moet sing oor wat die Here gedoen het. Julle almal wat eerlik lewe, julle moet sing en die Here prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle wat reg voor die Here leef, kom prys Hom! Julle wat Hom liefhet, moet lofliedere vir Hom kom sing.