Psalms 32:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal jou onderrig en jou leer in die weg wat jy moet gaan: Ek sal jou lei met my oog.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê: “Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Ek sal vir jou raad gee, my oog sal op jou wees.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.
Afrikaans 1983 Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil jou insig gee, Ek wil jou die pad leer wat jy moet loop. Ek wil jou raad gee, my oog oor jou hou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil vir jou leer en vir jou sê hoe jy moet lewe, ek wil vir jou raad gee en ek wil kyk wat jy doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het gesê: Ek is soos ’n onderwyser vir jou. Ek vat jou aan die hand om jou op die regte pad te lei. Ek sal jou elke keer die regte raad gee. Ek sal jou oppas.