Psalms 32:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verheug julle in die HERE en juig, julle regverdiges, en juig, alle opregtes van hart. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom, wees bly in die Here en juig, regverdiges! Roep uit van vreugde, julle almal wat opreg is! |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees bly in die HERE en juig, o regverdiges! En jubel, alle opregtes van hart! |
| Afrikaans 1983 | Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel, alle opregtes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verbly julle in die Here, en juig, regverdiges; ja, jubel dit uit, almal met opregte harte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle almal wat reg lewe, julle moet bly wees, julle moet juig oor wat die Here gedoen het. Julle almal wat eerlik lewe, julle moet bly wees en skree. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle almal wat die Here liefhet, wees bly en opgewonde! Juig oor die Here! Juig, julle almal wat opreg is! |