Psalms 32:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid, Maschil.) Geseënd is hy wie se oortreding vergewe is, wie se sonde bedek is.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is die mens wie se opstand vergewe is, wie se oortredings afgeskryf is.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid; 'n onderwysing. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.
Afrikaans 1983 'n Gedig van Dawid. Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. 'n Maskiel. Gelukkig is die een wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Dawid. 'n Lied. Dit gaan goed met 'n mens wanneer die Here hom vergewe dat hy opstandig was, wanneer die Here hom nie straf oor sy sonde nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy is baie gelukkig as die Here jou al jou verkeerde dade vergewe. Jy is gelukkig as Hy nie meer aan jou slegte dade dink nie.