Psalms 31:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal bly wees en juig oor u goedertierenheid, want U het my benoudheid in ag geneem; U het my siel in benoudhede geken; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek haat dié wat nikswerd afgode dien. My vertroue is op die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek haat die wat nietige afgode vereer, maar,k vertrou op die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek haat mense wat waarde heg aan die nikswerd afgode; my vertroue stel ek in die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het 'n weersin in mense wat nietige afgode aanhang, maar ek, op die Here vertrou ek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek haat mense wat afgode dien, die afgode beteken niks. Maar ek? Ek glo in die Hére. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is baie mense wat dooie gode aanbid. Daardie gode beteken niks nie. Met sulke mense wil ek niks te doen hê nie. Maar aan die Here sal ek elke dag getrou bly. |