Psalms 31:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het die wat op leuenagtige nietighede ag geslaan, gehaat, maar ek vertrou op die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 In u hande gee ek my lewe oor. U het my verlos, Here, troue God.
Afrikaans 1933/1953 In u hand gee ek my gees oor; U het my verlos, HERE, God van trou.
Afrikaans 1983 In u hande gee ek my lewe oor, want, Here, troue God, U het my vrygemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In u hand gee ek my gees oor; U het my bevry, Here, troue God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek gee myself vir U, Here, net vir U. U is God, net U is God, U maak my vry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, my God, ek stel my lewe in u hand. U, Here, is die God wat getrou is om my te verlos.