Psalms 31:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In u hand gee ek my gees oor: U het my verlos, HERE, God van waarheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Bevry my uit die vangnet wat hulle vir my gestel het, want U is my sterkte.
Afrikaans 1933/1953 U sal my laat uitgaan uit die net wat hulle vir my gespan het, want U is my toevlug.
Afrikaans 1983 Bevry my uit die vangnet wat hulle vir my gestel het, want U is my toevlug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat my loskom uit die vangnet wat hulle vir my gespan het; U is immers my toevlug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My vyande het 'n vangnet styfgetrek om my te vang, maar U maak my los daaruit, want U beskerm my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U sal my red uit die kloue van my vyande. U pas my veilig op as ek na U toe kom.