Psalms 31:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Trek my uit die net wat hulle vir my in die geheim gelê het, want U is my sterkte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U is my rots en my vesting. Lei my, wees vir my ’n gids ter wille van u Naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want U is my rots en my bergvesting; en om u Naam ontwil sal U my lei en my bestuur. |
| Afrikaans 1983 | Ja, U is my rots en my bergvesting, ter wille van u Naam sal U my voorgaan en my lei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want U is my rotsvesting, en my bergskuiling; en ter wille van u Naam moet U my lei en begelei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, U is my Rots, U beskerm my, ek behoort aan U, U lei my, U bly by my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By U skuil ek, en U beskerm my. Omdat u Naam op die spel is, sal U my op die regte pad hou. |