Psalms 31:25 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, wees sterk en vol moed, almal wat op die Here vertrou.
Afrikaans 1983 Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die Here stel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees sterk en hou moed, julle almal wat julle hoop op die Here vestig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wat glo dat die Here hulle sal help, moet sterk en dapper wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hou moed! Wees sterk! Julle wat op die Here vertrou, moet nooit moedeloos word nie.