Psalms 31:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hou goeie moed, en Hy sal julle hart versterk, almal wat op die HERE hoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Getroues, julle moet die Here liefhê! Hy beskerm almal wat getrou is, maar verwaandes straf Hy swaar.
Afrikaans 1933/1953 Julle moet die HERE liefhê, al sy gunsgenote! Die HERE bewaar die getroues en vergeld hom oorvloedig wat trots handel. [ (Psalms 31:25) Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die HERE wag! ]
Afrikaans 1983 Betuig julle liefde vir Hom, julle almal wat die guns van die Here geniet. Die Here beskerm dié wat aan Hom getrou is, maar dié wat teen Hom opstandig is, straf Hy swaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle moet die Here liefhê, almal wat aan Hom getrou is. Die Here hou betroubares veilig, maar vergeld, tot die uiterste, dié wat hoogmoedig optree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet lief wees vir die Here, julle almal wat in Hom glo. Die Here beskerm die mense wat glo dat Hy hulle sal help, maar Hy straf hoogmoedige mense baie swaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle almal wat die Here se lieflingskinders is, wees elke dag lief vir Hom! Die Here beskerm elkeen wat aan Hom getrou bly. Maar Hy straf almal wat teen Hom in opstand kom.