Psalms 31:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek het in my haas gesê: Ek is voor u oë afgesny; nogtans het u die stem van my smekinge gehoor toe ek u aangeroep het.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here, want Hy het sy troue liefde aan my bewys toe ek in nood was, soos in ’n beleërde stad.
Afrikaans 1933/1953 Geloofd sy die HERE, want Hy het sy goedertierenheid aan my wonderbaar gemaak, in 'n vaste stad.
Afrikaans 1983 Aan die Here kom die lof toe, want Hy het sy trou op wonderbaarlike wyse aan my betoon toe ek beleër was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here moet geprys word, want in 'n beleërde stad het Hy sy troue liefde wonderbaarlik aan my bewys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek prys die Here, want Hy het 'n wonderwerk gedoen. Toe mense my van al die kante aangeval het, het Hy gedoen wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet die Here saam met my kom prys, want Hy het my met sy groot liefde toegevou. Hy beskerm my. Op ’n wonderlike manier het Hy my opgepas toe ek in die moeilikheid was.