Psalms 31:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Buig jou oor voor my; red my gou; wees my sterk rots, 'n huis van verdediging om my te red. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, ek kom na U vir beskerming; moenie dat ek beskaamd staan nie. Red my, want U is regverdig. |
| Afrikaans 1933/1953 | By U, o HERE, skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur u geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! Bevry my, want U is getrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By U, Here, skuil ek. Laat my nie vir altyd beskaamd staan nie, bevry my deur u •geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek vra dat U my moet beskerm, ek vra dit net vir U, U moenie dat ek verloor teen my vyande nie, nooit nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, by U kruip ek weg! Moet my tog nooit in die steek laat nie. Vat my moeilikheid weg van my. U is goed vir almal wat op U vertrou. |