Psalms 31:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat my nie beskaamd staan nie, HERE; want Ek het jou aangeroep; laat die goddelose beskaamd staan en swyg in die doderyk.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat u guns oor u dienaar skyn, red my deur u troue liefde.
Afrikaans 1933/1953 Laat u aangesig skyn oor u kneg, verlos my deur u goedertierenheid.
Afrikaans 1983 Verskyn tog tot my redding, red my deur u onfeilbare liefde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat u aangesig oor u dienskneg skyn; verlos my in u troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet naby my wees, naby my, ek is u dienaar, U moet my red, U het dit belowe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help my, Here. Kyk na my kant toe. Wys vir my hoe groot u liefde vir my is.