Psalms 31:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat U aangesig skyn oor U kneg; verlos my ter wille van U barmhartighede.
Afrikaans (NLV) 2011 My toekoms is in u hande. Red my van vyande en vervolgers.
Afrikaans 1933/1953 My tye is in u hand; red my uit die hand van my vyande en van my vervolgers.
Afrikaans 1983 My tye is in u hand. Red my uit die hande van my vyande en vervolgers!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) my tye is in u hand.” Red my uit die hand van my vyande, van hulle wat my agtervolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is U wat besluit wat elke dag met my moet gebeur, U moet my red van my vyande, die mense wat my volg en jaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U beheer my lewe van begin tot end. Red my van hulle wat niks vir my omgee nie.