Psalms 31:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My tye is in U hand: red my uit die hand van my vyande en van die wat my vervolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ek vertrou op U, Here, ek sê: “U is my God!”
Afrikaans 1933/1953 Maar,k vertrou op U, o HERE! Ek sê: U is my God.
Afrikaans 1983 Maar ek vertrou op U, Here, ek sê: U is my God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ek, op U, Here vertrou ek. Ek sê: “U is my God,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek? Here, ek glo in U. Ek sê: U is my God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ek vertrou op U, Here. Ek sê vir U dat U my God is.